Hi Amanda hoop dit gaan goed, man ek wil net gou vir jou baie dankie se dat jy vir ons gehelp het met Vervoer na en van Oliver Thambo lughawe , Gerrie was n baie vriendelike en aangename persoon en ons sal beslis weer van julle dienste gebruik maak .

Braam Lategan Kilokor Motors & Rentals